Dra by
Gee
Bankbesonderhede
Ons neem nie kollekte op in dienste nie en praat ongeveer 2 keer per jaar oor ons Gemeente se finansiële stand. Ons Lidmate dra baie vrygewig by en ons is dankbaar vir die Lidmate en gaste wat selfloos gee. Kontak ons vir meer inligting.
Direkte deposito’s (Bankrekening)
Bank: ABSA
Naam: Ruimsig Gemeente
Rekening nommer: 405 312 8823
Takkode: 630841 (Horison)
SnapScan
Besoek jou selfoon se App Store vir die SnapScan App, of besoek bloot die SnapSan tuisblad vir skakels na die Apple Store, Google Play en Huawei platforms. Volg dan die instruksies.
Givengain debietorderstelsel
Bou Projek
Bankbesonderhede
Ons het ons perseel in 2023 aangekoop en delg die oorblywende lening oor ‘n ooreengekome tydperk met die vorige eienaar. Kontak ons vir meer inligting oor hoe ons die perseel bedryf.
