Bedieninge
Nuwe Generasie
(Kinders en Tieners)
Vir meer inligting kontak ons hier
Uitreike
(Ruimsig Hope Foundation)
Ons staan bekend vir ons impakvolle uitreike.
Ruimsig Gemeente het sedert ons bestaan in 2001 die eerste 10% van die gemeente se inkomste aangewend vir uitreik projekte buite die gemeente. Die finansies wat deur die gemeente vir uitreikprojekte geallokeer is, word deur “Ruimsig Hope Foundation” bestuur, wat ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie is.(Artikel 18A)
Uitreikprojekte wat finansiële ondersteuning maandeliks of per geleentheid ontvang:

Plek waar jy kan BEHOORT.
Vir meer inligting kontak ons hier
Pastorale Dienste
Doop
Leer Meer
Gebied, maar as onmiddellik gedoop wil word, is jy welkom om die kerkkantoor te kontak. Jy hoef nie ’n lidmaat by ons te wees nie, maar ’n doopgesprek vind plaas voordat persone gedoop word.
Kindertoewyding
Leer Meer
Die inseën en doop van kinders vind gewoonlik plaas op die laaste Sondag van die maand tydens die 09:00-10:00 Erediens Spasie. Jy hoef nie ’n lidmaat by ons te wees om jou kinders toe te wy nie, maar ’n toewydingsgesprek vind plaas die voor die geleentheid waartydens die doel van die kindertoewyding bespreek word. Neem kennis dat daar ongelukkig beperkte plek per kindertoewyding beskikbaar is. Vul gerus die aansoek vir Kindertoewyding vorm in.
Troues
Leer Meer
Julle hoef nie lidmate by ons te wees om deur een van ons Leraars in die eg verbind te word nie. Die Leraar sal egter graag met julle as paartjie wil ontmoet en die seremonie bespreek. Hierdie gesprek moet ten minste drie weke voor julle huweliksdatum plaasvind.
Vul gerus die aansoek vir Troues vorm in.
Begrafnisse
Leer Meer
Ons is hier om jou te ondersteun tydens ‘n baie moeilike tyd in jou lewe. Saam met een van ons Leraars kan ons jou help beplan aan die diens. Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.
Berading
Leer Meer
Die inseën en doop van kinders vind gewoonlik plaas op die laaste Sondag van die maand tydens die 09:00-10:00 Erediens Spasie. Jy hoef nie ’n lidmaat by ons te wees om jou kinders toe te wy nie, maar ’n toewydingsgesprek vind plaas die voor die geleentheid waartydens die doel van die kindertoewyding bespreek word. Neem kennis dat daar ongelukkig beperkte plek per kindertoewyding beskikbaar is. Vul gerus die aansoek vir Kindertoewyding vorm in.
As jy belangstel om in te skakel by Ruimsig Gemeente vul asseblief die onderstaande vorm in en stuur dit aan ons. Ons sal jou kontak en die proses van Lidmaatskap verduidelik.
Jy is outomaties lid van die universele kerk wanneer jy jou lewe vir Christus gee, maar elkeen van ons is verantwoordelik om self ’n keuse te maak waar ons by ’n plaaslike gemeente wil inskakel. Jy word lid van ’n plaaslike gemeente deur jouself te commit tot daardie gemeente.
Lidmaatskap

Dit is die plek waar jy gaan liefhê en lief gehê word, dien en gedien word. ‘n Plek waar jy kan BEHOORT.
Vul die vorm in as jy meer oor Lidmaatskap wil uitvind