Dienste Tye: Afrikaans 9:00–10:00  |  English 11:00–12:00
Egte, gemaklike, relevante gesinsgemeente
Intensionele Dissipelskap en Rentmeesterskap
Impakvolle uitreike in die gemeenskap
Intensionele Dissipelskap en Rentmeesterskap

Ruimsig Gemeente is ’n plek waar mense van alle ouderdomme hul geloof as volgelinge van Jesus kan versterk.

Ons Dienste

Ons dienste bied ruimte vir geestelike groei en ontdekking – ’n plek waar mense van alle ouderdomme hul geloof as volgelinge van Jesus kan versterk.

Ons dienstye is van 9:00 tot 10:00 in Afrikaans en van 11:00 tot 12:00 in Engels.

Wat ons glo

God wil met jou connect waar jy is

Ons glo dat die God van liefde almal uitnooi om deel te word van Sy koninkryk wat Hy sigbaar gemaak het op aarde deur Sy seun, Jesus Christus.  Hierdie koninkryk is besig om te ontvou deur die Heilige Gees en die plaaslike gemeente is ‘n getuienis daarvan. 

Ons glo dat die God van liefde almal nooi om deel te word van Sy sigbare koninkryk deur Jesus

Nuwe Generasie

J-Kidz

3 Maande – Graad 5

J-Gen

3 Maande – Graad 5

REALDEAL

Graad 8 tot Graad 12

Young Adults

Jong Werkendes